Piekniek en Musiek

Die gewilde Piekniek en Musiek konserte keer terug na die Kaap hierdie somer!

Daar sal ’n verskeiendeheid van kostrokke, kroeë en piekniek-pakkies (slegs beskikbaar deur vooraf te bestel) by die konserte wees.

Vir meer inligting, besoek gerus www.piekniekenmusiek.com . Rugleunings en sambrele welkom. Geen stoele, kos of drank toegelaat nie. Kids under 3 are free.

Piekniek en Musiek word aangebied deur kykNET, Bok Radio, SARIE en Die Burger in samewerking met Pick n Pay. ’n Ian Bredenkamp Media produksie.

NEXT PERFORMANCE
PERFORMANCE
Piekniek en Musiek met Jo Black en Elvis Blue
VENUE
DATE
TIME
COST
08 Dec 2018
14:00
R85 - R175

PERFORMANCE
VENUE
DATE
TIME
PRICE
 
Piekniek en Musiek met Jo Black en Elvis Blue
08 Dec 2018
14:00
R85 - R175
GET TICKET
Piekniek en Musiek met Snotkop & Tarryn Lamb
03 Mar 2019
14:00
R85 - R175
GET TICKET