Planning your next event? Click here to list your event now!
Bemagtigings & netwerk geleentheid vir vroue entrepeneurs en ondersteuners.
Kom spandeer ‘n gesellige oggend saam met vroue wat hul eie besighede besit, ontdek wie doen wat in jou omgewing en kry die geleentheid om lekker te netwerk en selfs jou eie besigheidskaartjies uit te deel. Indien jy nie ’n besigheidsvrou is nie, is dit ‘n ideale geleentheid om hierdie vroue te ondersteun, te kom ontspan en net die oggend saam te geniet.