LOLLOS by die Franschhoek Cellar

Lollos 9 Mallemeule!

Willa die Gorilla het vir Lollos en Lettie uitgenooi vir ete, maar hy háát dit as iemand laat is! Willa is die baas van Aapstert Bos, 'n wonderlike pretpark met 'n Tuimeltrein en 'n Wolkie Wiel en alles wat lekker is. Lollos, Lettie, Disco en Karla spandeer die hele dag in die park en geniet die speletjies en pretritte terdeë terwyl hulle nuwe liedjies sing soos Voer die Varkie Vet, Woep-Wap en Lalalollie - maar sal hulle onthou om hul betyds te wees vir hul afspraak..?
...More

NEXT PERFORMANCE
PERFORMANCE
Lollos at the Franschhoek Cellar
VENUE
DATE
TIME
COST
15 Apr 2017
10:00
R90
GET THIS TICKET

PERFORMANCE
VENUE
DATE
TIME
PRICE
 
Lollos at the Franschhoek Cellar
15 Apr 2017
10:00
R90
GET TICKET