Planning your next event? Click here to list your event now!

The Tollie Parton show

The Tollie Parton show

About

Politiek, hoe moeilik kan dit wees? ’n Fopdosser in die parlement? Is ons gereed? Kan ons oor onsself kom om dit moontlik te maak, of drink ons teveel pille? “Hoe om oor jouself te kom” is Tollie Parton se nuwe show wat sy in samewerking met Nico Scheepers geskep het. ’n Humoristiese blik op die binnewerking van Tollie se brein, en hoekom sy besluit het om … ag, kom kyk. The Tollie Parton show by Wynand Kotze is a comedy show. All profits of this show go to the non profit Fit It 1x1.

Venue


The Tollie Parton show