Wildehondekloof: Fynbos-fynproe

Wildehondekloof: Fynbos-fynproe

Wildehondekloof: Fynbos-fynproe

06 Apr 2025 12:00

About

AANGEBIED DEUR Wildehondekloof Private Game Reserve

Ervaar die wonder van die Klein-Karoo se fynbos in kos. Ná ’n kort stappie in die veld om te kyk na die plante, keer deelnemers terug na die hoofhuis waar fynbos-gegeurde soute, asyn en tee geproe word. Hierna word ’n ligte ete aangebied waarin fynbosgeure koning kraai. Tydens dié uitstappie leer deelnemers meer oor die medisinale waarde van die plaaslike fynbos, asook hoe om dit as ’n natuurlike alternatief te gebruik.

Afrikaans en Engels • Gesin • 120 min.

Venue


December 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…