Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Kerse, Koos en Christof

Kerse, Koos en Christof

About

`n Enigmatiese aand waar twee generasies van Afrikaanse musiek mekaar ontmoet. Die legendariese Koos Kombuis en die talentvolle Christof van der Berg deel die verhoog vir ‘n onvergeetlike vertoning vol storievertelling, nostalgie en kerslig

Ons sien uit na n aand van ongelooflike goeie musiek, lekker wyn, kos en geselskap in die mooie mooie SkyBar Hermanus.

Kos en drankies kan tydens die vertoning bestel word.
17:00 Deure open
18:00 Vertoning begin

Geen bespreekte sitplekke. Kom geniet n drankie vooraf en maak seker jy kry jou gewensde sitplek!

Venue


Kerse, Koos en Christof