Planning your next event? Click here to list your event now!
Kom geniet n aand saam met Xtyle Entertainment en Elvis se Seun met Stefan Ludik.
Sien opvoerings gedoen deur die Xtyle Entertainment dansers, wen CDs en nog vele meer pryse deur die vertoning, sing saam, en ontmoet die groeps lede van Elvis se Seun persoonlik!
Hierdie aand word gereel as n fonds insameling vir fiksheid en ander ontwikkelings byeenkomste vir minder bevoorregde en mishandelde kinders in Suid Afrika.