Planning your next event? Click here to list your event now!
Gewilde pianis Rocco de Villiers bring 'n keur van sy gunsteling treffers na Bredasdorp! Ballade for Adeline, Liewe Hemel Liewe aarde, Chariots of Fire, Anna Aeroplane, en nog 'n paar verrassings! Moenie dit misloop nie. NET EEN KONSERT! Rocco goedere ook beskikbaar by die deur.
Event postponed ticketholders will be contacted.