Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Bok Radio Biltong Sessie

Bok Radio Biltong Sessie

About

Bok Radio se eerste Biltong sessie ten bate van Suid-Afrikaanse kunstenaars met Roan Ash, Juan Boucher, Loki Rothman, Mark Haze, Monique Steyn en Johan Liebenberg vind aanlyn plaas op Saterdag 11 April van 17h00 tot 19h00. R35 per toestel en alles gaan ten bate van die kunstenaars wat geen vertonings vir minstens 2 maande gaan he nie. Ondersteun Suid-Afrika se kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!

More Info

Venue

Social


Bok Radio Biltong Sessie