Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Bok Radio Biltong Sessie – Suid-Afrikaanse DIVAS

Bok Radio Biltong Sessie – Suid-Afrikaanse DIVAS

Bok Radio Biltong Sessie – Suid-Afrikaanse DIVAS

31 Jul 2020 18:00

About

Die DIVAS is terug en hierdie keer met die treffers van die grootste Suid-Afrikaanse DIVAS!
Op Vrydag 31 Julie gaan Natisha, Leah, Le-Lue en Nadia Louw hulde bring aan legendes soos Anneli van Rooyen, Laurika Rauch, Sonja Herold en vele meer. Trefffers soos Ramaja van Glenys Lynne, World in Union en Jabulani van PJ Powers en Special Star van Claire Johnston gaan jou terug vat in tyd. As jy hierdie goue oues wil herleef, maak seker jy kry jou kaartjie by Webtickets teen slegs R45 per toestel.

Ondersteun Suid-Afrika se kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!

More Info

Venue

Social


Bok Radio Biltong Sessie – Suid-Afrikaanse DIVAS

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…