Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Die Voordele van Eierwit

Die Voordele van Eierwit

Die Voordele van Eierwit

13 June - 12 July

About

DIE VOORDELE VAN EIERWIT: Kyk… as daar nou één dag is wat hierdie twee susters nie tyd het om in ’n hysbak vas te sit nie, dan is dit vandag. Daar is ’n duisend dinge… mans, kinders, specials by Checkers, vraestelle om te merk, huise om te verkoop, wat om vanaand gaar te maak (die een kind is mos nou ’n Vegan) en pa se woonstel wat gepak moet word om in te pas in die aftreeoordkamer.

Die susters se lewens is gejaagd, maar wat as dit vir ‘n oomblik - noodgedwonge - stop?

MARGIT MEYER-RÖDENBECK… MARION HOLM… twee name wat jou klaar laat lag al lees jy dit net.

More Info

Venue

Social


Die Voordele van Eierwit