Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Rebel en Rats bekendstelling aangebied deur Veld Stories

Rebel en Rats bekendstelling aangebied deur Veld Stories

Rebel en Rats bekendstelling aangebied deur Veld Stories

30 Oct 2021 12:00

About

Ons Bekendstelling vind plaas die 30ste October in Springs by Veld Stories , ons doen 'n Collab bekendstelling saam die Vrek lekker plekkie.
Ons verwag lekker baie mense.
Daar sal lekker vibes, mense, kos en Kunstenaars wees, ons hoof kunstenaars is Adam Tas en Stella.
Ons sal vrek lekker kos stalletjies hê, 'n lekker bier tent, Stalletjies met iets vir almal, vermaak vir die kinders en eintlik net een blerrie lekker dag wat ons weet Jy nie wil misloop nie! Bespreek jou kaartjie vandag en kom en geniet 'n bevange dag en show saam ons!

Venue


Rebel en Rats bekendstelling aangebied deur Veld Stories