Click here to view the latest Smart Shopper Deals

GESELS 2022 - Nataniël

GESELS 2022 -  Nataniël

About

Nataniël bring sy GESELS-reeks vir die eerste keer na ’n Kaapse verhoog! GESELS 2022 word op Saterdag 9 Julie 2022 om 10:30 aangebied in die Hoërskool Durbanville Ouditorium.

Soos elke vorige jaar, het GESELS 2022 ’n splinternuwe tema: STORIES! Met meer stories, meer humor, meer vrae, meer antwoorde, meer vermaaklikheid en meer erns vier Nataniël ons stories: Lewensverhale, Fabels, Geskiedenis en Openbaringe.

Nataniël antwoord ook gehoorlede se vrae, ’n hoogtepunt vir vele!

Alle veiligheidsprotokol gevolg.
Maskers steeds verpligtend.
Geen kinders onder 14.
Kaalkopwinkel in die foyer!

Vir navrae, kontak Trudie by 0825651401.

sales closed tickets available at the door

More Info

Venue

Social


GESELS 2022 - Nataniël

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…