Planning your next event? Click here to list your event now!

Afval

About

Die Van der Merwes lyk soos ’n doodnormale middeljarige paartjie. Daar is net een kinkel in die kabel … Johan van der Merwe is ’n reeksmoordenaar. Elsa en Johan word onkant gevang wanneer hul dogter haar nuwe kêrel onverwags een Sondagmiddag by die huis aanbring en een van Johan se slagoffers ontsnap. Hugo – dis nou die kêrel – besef vinnig als is nie pluis by sy “aanstaande” skoonouers nie.
’n Drama deur Gita Fourie met regie deur Jean du Plessis en met, onder andere, Mia van der Merwe, Graeme Watson, Minke Marais, Jean du Plessis in die opwindende jong rolverdeling. Geen o/16

More Info

Social