Planning your next event? Click here to list your event now!

Als is nie net swart en wit nie

Als is nie net swart en wit nie

Als is nie net swart en wit nie

14 Oct 2022 12:30

About

Mans praat nie oor depressie nie. Maar in sy gesprek met Malvory Adams (Als is nie net swart en wit nie) delf Julian Jansen in ’n hel wat begin het met die moord op 'n geliefde ouma, verontmensliking en ’n mislukte selfdoodpoging en kyk hy na die ervaring van nie-wit joernaliste by die Pers, wat tot die skryf van dié dapper boek sou lei.

More Info

Venue

Social


Als is nie net swart en wit nie