Click here to sell with us!

Prente by n uitstalling

Prente by n uitstalling

Prente by n uitstalling

12 Oct 2022 16:00

About

Prente by ’n uitstalling deur die Russiese komponis Moessorgski is ’n meesterlike werk wat die oorkoepelende idee van ’n kunsuitstalling verbeel, en oorspronklik vir ’n reeks kunswerke van ’n goeie vriend geskep is. Die skrywer-musikant Wilken Calitz herverbeel hierdie werk as ’n pa-en-dogter-uitstappie na ’n uitstalling, en hy belaag die teks subtiel met lewenslesse en kwinkslae.

More Info

Venue

Social


Prente by n uitstalling