Planning your next event? Click here to list your event now!

Die sewe doodsondes

Die sewe doodsondes

About

Terwyl oorlogswolke in 1933 oor Duitsland saampak, kom Bertolt Brecht en Kurt Weill in Parys byeen om ’n laaste werk te skep - die “balletlied-siklus” Die Sewe Doodsondes. Hierdie snydende anti-kapitalistiese satire volg die skisofreniese Anna op haar “reis van sonde” deur Amerika terwyl sy probeer geldmaak om huis toe te stuur na haar lui familie. Charl-Johan Lingenfelder se radikale verwerking put inspirasie uit ’n onvoltooide manuskrip deur Hennie Aucamp. Bianca le Grange lei ’n geselskap van twintig dansers, sangers en musikante.

More Info

Venue

Social


Die sewe doodsondes