Planning your next event? Click here to list your event now!

Die heks van Hexriviervallei

Die heks van Hexriviervallei

Die heks van Hexriviervallei

14 Oct 2022 16:00

About

Marcia Moon is bekend as ’n fantasie-folk-liedjieskrywer en -sanger wat fabelagtige beelde met haar musiek optower. Dit laat mens soms voel asof jy in ’n Alfred Hitchcock- of Tim Burton-fliek is, maar haar stories kom uit Afrika, vanuit ons eie mites en legendes. Sommige is bekend, soos “Die heks van Hexriviervallei”, maar ander spruit uit ’n ooraktiewe verbeelding. Marcia put ook uit ouer Afrikaanse stories soos Ingrid Jonker se gedig “Toemaar die donker man”, gesing deur Laurika Rauch, asook Clarabelle van Niekerk se “Ek is bang”, die temalied van die reeks Sien jy nou?

More Info

Social


Die heks van Hexriviervallei