Planning your next event? Click here to list your event now!
’n Nederlandse akteur en ’n Suid-Afrikaanse aktrise ontmoet op ’n moderne rolprentstel. Hy speel Jan van Riebeeck, bevelvoerder van die VOC. Sy speel Krotoa, die Khoe-meisie wat in sy huishouding as slavin opgeneem is. Met ’n botsing van uiteenlopende kulture onafwendbaar, is ’n dramatiese klimaks onvermydelik.