Important Notice: Goo Goo Dolls Durban Concert Cancelled - Refunds Available select My Order History
PG 13 | 50min | Verbatim Teater
Akteurs: Minke Marais, Graeme Watson, Frances van Rooyen en Damian de Villiers.
Teks en Regie: Frances Bruwer
Kom deel in die soet-seer nostalgie en gevaar van die eenvoudige woordjie “stroop”, en kyk of jy ook die donker-taai tameletjie-agtighede wat daarin wegkruip mis skep. ’n Intieme teaterervaring, wat beslis al jou sintuie sal prikkel, in die woorde van dié wat dit self geproe het.