Planning your next event? Click here to list your event now!
Tjokkers is terug op die planke in die Kaap!
Die doel van die ATKV-Tjokkertoneel is die skep van ’n nasionale platform vir talentontwikkeling ter viering en opbou van laerskoolkinders deur toneelontwikkeling, gehoorontwikkeling en blootstelling aan goeie literatuur aan te moedig. Met ATKV-Tjokkertoneel word laerskole aangemoedig om die kinders bloot te stel aan teaterkuns en drama deur middel van mini-tonele.
Kom kyk hoe die Kaap se tjokkers onder die sterre speel
https://indd.adobe.com/view/973946ba-c594-4883-8307-e6dae76ae07e