Planning your next event? Click here to list your event now!

Anders - Eenders

Anders - Eenders

About

DEBUUT
Kontemporêre musiek

MET Sima Mashazi, Schalk Joubert, Louis Mhlanga, Riaan van Rensburg en Ramon Alexander

Vyf van ons land se voorste musikante vier hul vriendskap van andersheid en eendersheid in hierdie besonderse musikale produksie. Al lyk en praat ons almal anders, bly musiek die taal wat ons bymekaarbring. Dit is ’n eg en trotse Suid-Afrikaanse vertoning met ’n kombinasie van bekende plaaslike liedjies en oorspronklike musiek, wat wissel van kwêla en boeremusiek tot Kaapse ghoema. Van Abdullah Ibrahim en Johnny Clegg tot Anton Goosen en Laurika Rauch.

Afrikaans en Engels • Gesin • 75 min.

More Info

Venue

Social


Anders - Eenders