Planning your next event? Click here to list your event now!

Die goeie pa

Die goeie pa

About

Drama

MET Erika Marais TEKS Gail Louw REGIE EN VERTALING Paul du Toit

’n Gelukkige familie. ’n Goeie pa. ’n Donker geheim. Almal het gedink hulle was ’n lieflike gesin, maar agter toegetrekte gordyne skuil donker geheime. Die toneelstuk verken die psigologiese uitwerking van mishandeling op drie vrouens: Susan (die ma) se ontkenning; Karla (die tweelingsuster) se skuld en jaloesie en Diaan se Stockholm-sindroom. Die goeie pa is ’n roerende verhaal van oorlewing, verlossing en oorwinning – gebaseer op die bekroonde Britse dramaturg Gail Louw se The Good Dad.

Afrikaans • Geen o.16 • G, T • 65 min.

More Info

Venue

Social


Die goeie pa