Planning your next event? Click here to list your event now!

Ouma Sarie - Funny Karoo

Ouma Sarie - Funny Karoo

Ouma Sarie - Funny Karoo

02 Apr 2023 14:00

About

DEBUUT
Stand-up

MET Moses Williams

Ouma Sarie is ’n alter-ego-karakter van Moses Williams. Die karakter is gebaseer op die lewe van Moses Williams se ouma by wie hy grootgeword het. Ouma Sarie is die ware definisie van ’n no-nonsense Karoo-antie wat alles sê en doen net soos sy wil en wanneer sy wil. Haar direkte manier van dinge takel, het haar baie gewild gemaak onder duisende Suid-Afrikaners. Van politiek tot haar persoonlike lewe en sosiale kwessies – Ouma Sarie pak altyd die waarheid aan op haar eie unieke en komiese manier.

Afrikaans • Geen o.13 • T • 90 min.

More Info

Venue

Social


Ouma Sarie - Funny Karoo