Planning your next event? Click here to list your event now!

Afval

About

Klug

MET Mia van der Merwe, Graeme Watson, Gita Fourie, Minke Marais, Jean du Plessis, Nichola Viviers, Damian de Villiers en Trompie Booysen

Die Van der Merwes lyk soos ’n doodnormale middeljarige paartjie. Daar is net een kinkel in die kabel. Johan van der Merwe is ’n reeksmoordenaar. Elsa en Johan word onkant betrap wanneer hul dogter haar nuwe kêrel, Hugo, onverwags die Sondagmiddag by die huis aanbring en een van Johan se slagoffers ontsnap. Hugo besef vinnig alles is nie pluis by sy “aanstaande” skoonouers nie. Wenner van beste teks, beste ontwerp en beste ondersteunende aktrise by die Première Teaterfees in 2022.

Afrikaans • Geen o.16 • N, T • 55 min.

More Info

Venue

Social