Planning your next event? Click here to list your event now!

Magda Louw

Magda Louw

About

Magda Louw bevind haarself in haar herfsjare op nasionale televisie en skielik is sy nie net meer die tannie in die straat nie, maar die tannie in mense se sitkamers. En nou ook die tannie op die verhoog. Wat sal sy tog kwytraak as die mikrofoon in haar hand geplaas word? Sal sy die paar kilo’s kan afskud voor haar optrede en die belangrikste van alles, hoe de hel gaan sy al haar woorde onthou?

Genre: Komedie

Venue


Choose your preferred date.

November 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 28
 29
 30
 31
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1