Planning your next event? Click here to list your event now!

Lollos Skattejag

Lollos Skattejag

About

Lollos en Lettie word verras met ’n bootrit na ’n tropiese eiland! Maar iets loop skeef en hulle moet ’n plan beraam as hulle weer by die huis wil kom. Gelukkig vind hulle ’n skatkaart met raaisels. Almal is opgewonde oor die leidrade. Daar is soveel opwindende raaisels wat hulle moet oplos, maar die grootste raaisel van almal is: Hoekom wil Lollos nie ook leidrade lees nie? Gryp ’n vergrootglas en kom dans saam – laat die skattejag begin!

Genre: Teater vir jong gehore

Venue


Choose your preferred date.

July 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2
3
4