Planning your next event? Click here to list your event now!
Watter herinneringe kom na vore wanneer jy ‘n ou liedjie hoor? Of wanneer jy ‘n sekere reuk of smaak ruik of proe? Amanda Strydom, Coenraad Rall (klavier) en Susan Mouton (tjello) neem jou op ‘n nostalgiese reis in hierdie hoog aangeskrewe produksie wat harte gesteel het op die KKNK en Woordfees in 2022. Stories en digkuns en lieflike liedere – pure nostalgie.
Genre: Kontemporêre musiek / Contemporary music
Regisseur / Director: Amanda Strydom