Planning your next event? Click here to list your event now!

Vuurvoël

Vuurvoël

About

Wanneer die oënskynlik uiteenlopende wêrelde van Big Pharma en ’n Serwiese dwelmkartel paaie kruis, word donker geheime ontrafel. Stella Mertens is ná ’n dekade in Brussel terug in Bloemfontein. In haar tas is twee belangrike items: ’n foto van haar ma soos sy was voor die kliniese studie vir skisofrenie waaraan sy ’n deelnemer was, en ’n brief van ’n fluitjieblaser oor wanpraktyke in dié einste studie, gepleeg deur Experior. By Experior se Bloemfonteinse tak word ’n studie oor ’n deurbraak-salf vir letsels uitgevoer. Indien die studie vlot verloop, lê reuse-kontrakte voor. Maar wanneer ‘n voormalige pel, nou ‘n klubeienaar, laat weet hy kom hom besoek, weet Riaan Steytler, bestuurder by Exp

Venue


Vuurvoël