Planning your next event? Click here to list your event now!
“… ’n onskatbare bydrae tot die Afrikaanse kultuurgeskiedenis. Holm verweef sy ervaring en kennis op ’n deursigtige wyse met die historiese bronmateriaal oor die ossewa, sy toebehore, sy gebruike, die trekos en die rol daarvan in die vorming van die gemeenskaplike geheue van die Afrikaner.” – Dr. Jeanette van Rensburg, historikus en erfeniskonsultant