Planning your next event? Click here to list your event now!

Deidré

About

Debuutproduksie
Deidré is die storie van 'n sterk, dog brose vrou. Ons sien die impak van die noodlot op haar lewe. Haar lewe het nie uitgedraai soos sy beplan het nie en nou is dit tyd om wraak te neem. Sy sal terugvat wat hare is, maak nie saak wat die prys is wat sy moet betaal nie. Dis 'n storie van vriendskap, verraad, liefde, ongeluk, smart, pyn en sommer net bad luck.

Venue