Planning your next event? Click here to list your event now!
KINDERSTORIE-UUR
In hierdie versameling van vier boeke deur Perle du Plessis, met pragtige illustrasies en ‘n goeie storielyn, word ‘n liefde vir lees by jong lesers tussen vier en tien jaar geprikkel en hul vermoëns om hul emosies uit te druk, verbeter. Skapie-Mê verbreek die reëls stel kinders bloot aan die noodsaaklikheid van reëls. In Die stem in my kop raak Skapie-Mê daarvan bewus dat hy anders as sy maats is.
Met Daniëlle Doubell
Taal Afrikaans/English
Kinders Gratis