Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Mathys Roets at SkyBar Hermanus

Mathys Roets at SkyBar Hermanus

Mathys Roets at SkyBar Hermanus

17 Jun 2023 17:30

About

Slegs 60 kaartjies beskikbaar om vir Mathys te sien in Hermanus!

Mathys Roets het homself oor die afgelope 34 jaar as ernstige Afrikaanse vermaaklikheids-kunstenaar gevestig. wat veral bekend is vir sy besonderse vertolking van musiek van Koos du Plessis, Lucas Maree, Coenie de Villiers, Leonard Cohen, Neil Diamond, ens.

Kom geniet n aand van ongelooflike goeie musiek, lekker wyn, kos en geselskap in die mooie mooie SkyBar Hermanus.

Kos en drankies kan voor die vertoning bestel word.
Deure open 17:30 vertoning begin so net na 19:00

Ongelukkig geen onder 18s word toegelaat nie

Venue


Mathys Roets at SkyBar Hermanus