Planning your next event? Click here to list your event now!

Laerskool Paul Greyling bied aan Marion Holm

Laerskool Paul Greyling bied aan Marion Holm

Laerskool Paul Greyling bied aan Marion Holm

18 Aug 2023 18:00

About

Marion Holm, een van ons land se beste aktrises en storievertellers in Afrikaans besoek Vishoek op 18 Augustus 2023.
Hierdie is 'n geleentheid om komedie, drama sowel as Afrikaans lewendig te hou en 'n ware oplewing te maak in Afrikaans!

Kos en verversings sal te koop wees op die aand vanaf 18:00
Vertoning begin om 19:00

*Geen onder 18's word toegelaat nie.

Venue


Laerskool Paul Greyling bied aan Marion Holm