Planning your next event? Click here to list your event now!

MAGDA LOUW

MAGDA LOUW

About

In 'Magda Louw' , die eenvrouvertoning deur Desire Gardner, deel Magda haar siening van vrouwees en menswees. Dis 'n 'knop-in-die-keel' kykie op die onvermydelike dinge in die lewe, soos oudword, tyd en die feit dat ons niks kan doen om die arm van die horlosie te laat stilstaan nie. Dit gee ook 'n blik op die uitdagings van ma-wees, die huwelik, menopouse en die middeljare, jaloesie en botoks.
Lekker lag en 'n goeie dosis inspirasie word gewaarborg!

Venue


MAGDA LOUW