Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Drie van die bestes

Drie van die bestes

About

Kontemporêre musiek

MET Mathys Roets, Danie Niehaus, Germandt Geldenhuys en Jaconell Mouton (klavier) MUSIEKREGIE Jaconell Mouton

Drie van die bestes is ’n samekoms van drie kunstenaars, met drie uiteenlopende stemme en drie persoonlikhede in een produksie op die verhoog. Ondanks elkeen se uiteenlopende musiekstyl, van pop tot ballades en ligte klassieke musiek, is dit veral hul a capella- en samesang wat hulle ’n gedugte kombinasie maak. Gesamentlik maak hierdie drie kunstenaars al musiek vir meer as ’n eeu en saam met die bekende pianis, Jaconell Mouton, sorg hulle vir ’n ongelooflike musikale reis.

Afrikaans, Engels en Italiaans • Gesin • 80 min.

More Info

Venue

Social


Drie van die bestes

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…