Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Die Van Vuurens vat vlam

Die Van Vuurens vat vlam

Die Van Vuurens vat vlam

28 Mar 2024 16:30

About

DEBUUT

Komedie

MET Lizz Meiring, Cara Meiring en David Kuduntwane

Sterna van Vuuren het lank oorsee gewerk. Haar broerskind, die jong wetenskapstudent Bernadette van Vuuren, bly intussen in haar townhouse, gratis en verniet. Maar sy moet natuurlik die plek versorg en netjies hou. Die tante-en-niggie-verhouding is maar plofbaar. Daar is ’n kinkel in die kabel, of is dit nou ’n fungi in ’n bottel.?.?.? Want nou bly haar komiese mimiekkunstenaar-boyfriend, Flippie van Vuuren, ook daar. Sterna van Vuuren daag onverwags op. ’n Jaar voor sy moes terugkom. Sy moes glo vlug as gevolg van.?.?.

Afrikaans • Geen o.13 • 60 min.

Venue


Choose your preferred date.

April 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30