Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Goed wat wag om te gebeur

Goed wat wag om te gebeur

Goed wat wag om te gebeur

28 Mar 2024 09:30

About

Drama

’n Momentum Beleggings Aardklop en Toyota US Woordfees ko-produksie, ondersteun deur NATi. Speelvak moontlik gemaak deur KKNK.

MET Antoinette Kellermann, Gideon Lombard en Emma Kotze

Hendrik keer vir die eerste keer in 15 jaar terug na sy ouerhuis. Die huis is verlate en hy besluit om in die donker kelder – waar hy sy kinderdae deurgebring het – te wag. Die kelder is leeg, maar die familie se geheime en geskiedenis hang in die lug, lê begrawe in die huis se fondamente. Bekroon as beste nuutgeskrewe Afrikaanse teks by Momentum Beleggings Aardklop in 2023 en benoem vir drie Woordtrofees by die Toyota US Woordfees in 2023.

Afrikaans • Geen o.16 T, G • 80 min.

More Info

Venue

Social


Goed wat wag om te gebeur

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…