Planning your next event? Click here to list your event now!

n Lewe in die dag van ’n vrugtevlieg, ensomeer: Die ongewerwelde-trilogie

n Lewe in die dag van ’n vrugtevlieg, ensomeer: Die ongewerwelde-trilogie

n Lewe in die dag van ’n vrugtevlieg, ensomeer: Die ongewerwelde-trilogie

26 Mar 2024 13:30

About

DEBUUT

Komedie

MET David Viviers en Wessel Pretorius

’n Kunssinnige vrugtevlieg raak verlief op Timotheé Chalamet, op die stel van Call Me by Your Name. ’n Mot met die hart van ’n vlinder probeer ’n verhouding aankoop met ’n kersvlammetjie gedurende die onsekere dae van beurtkrag. ’n Depressiewe spinnekop betree die wêreld van mededingende klopdans in ’n poging tot selfaanvaarding. David Viviers en Wessel Pretorius keer terug met drie nuwe verhale oor drie onwaarskynlike helde. Dit is ook Viviers se terugkeer na die verhoog ná twee jaar op die gewilde kykNET-sepie Binnelanders.

Afrikaans • Geen o.13 T • 80 min.

More Info

Venue

Social


n Lewe in die dag van ’n vrugtevlieg, ensomeer: Die ongewerwelde-trilogie

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…