Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Mathys Roets en Anna Davel in konsert

Mathys Roets en Anna Davel in konsert

Mathys Roets en Anna Davel in konsert

31 Mar 2024 10:00

About

Kontemporêre musiek

MET Anna Davel, Mathys Roets en Jaconell Mouton (klavier)

Mathys Roets en Anna Davel het 20 jaar gelede vir die eerste keer saam opgetree. Hulle bring nou van hul mooiste liedjies byeen in een lekker saamkuier-show met stories van treine, verlore liefde, nostalgie en blou oseane. Daar word natuurlik ’n heel nuwe kleur aan die oorspronklike Afrikaanse musiek van elkeen se onderskeie albums gegee, onder meer “Fluister”, “Te lank al”, “In my lewe” en “Die gypsy in jou oë”. Meer bekende liedjies word verwerk as duette en die gehoor kan uitsien na die warm klanke van Mathys se diep stem saam met Anna se meer liriese aanslag.

Afrikaans en Engels • Gesin • 75 min.

More Info

Venue

Social


Mathys Roets en Anna Davel in konsert

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…