Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Multidissiplinêre drama
Ondersteun deur die Nasionale Kunsteraad
MET Lyntjie Jaars en Khadija Heeger
Bloedbande delf diep in die moederhuishoudings en susterskap in die kultuur van Nama-mense. Dit is ’n roerende, vervlegte verhaal van die onvertelde werklikhede in die Nama-streek.
Afrikaans en Afri-Nama • Geen o.13 OB, V • 45 min.