Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Patmos

About

DEBUUT

Drama

’n KKNK-produksie, ondersteun deur NATi

MET Tinarie van Wyk Loots, Marlo Minnaar, Eben Genis, René Cloete en Marelize Viljoen TEKS Willem Anker REGIE EN ONTWERP Jaco Bouwer

Die veelsydige skrywer en dramaturg Willem Anker keer ná tien jaar terug na die verhoog. ’n Klein dorpie met ’n sterrewag op die heuwel duskant ’n sluimerende vulkaan word getref deur ’n meteoriet. ’n Klein krater tussen die spekbome in die tuin. Die klippie sing wanneer jy daarop hamer. ’n Astronoom doen navorsing oor gravitasiekolke. Haar jong seun het ophou praat.

Afrikaans • Geen o.13 T • 80 min.

More Info

Venue

Social


 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…