Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Aanskou die mens

Aanskou die mens

About

DEBUUT

Klassieke musiek, kontemporêre musiek, woordkuns en improvisasie

MET Winand Grundling (orrel) en Johann Nel (verteller)

Winand Grundling, bekroonde orrelis en wenner van drie Kanna-pryse, improviseer op die orrel aan die hand van groot nuusgebeure in die geskiedenis. Die geliefde akteur en stemkunstenaar Johann Nel dra die destydse brekende nuus van die spesifieke gebeurtenis voor, waarna bekende temas op die orrel geïmproviseer word. Dié kombinasie sorg vir ’n intense en emosionele musiekreis deur ons onlangse geskiedenis wat ook die orrel se relevantheid as ’n “kommentator” op groot nuusgebeure beklemtoon.

Afrikaans • Gesin • 75 min.

More Info

Venue

Social


Aanskou die mens