Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Vier seisoene deur Antonio Vivaldi - Cancelled

Vier seisoene deur Antonio Vivaldi - Cancelled

Vier seisoene deur Antonio Vivaldi - Cancelled

29 Mar 2024 19:00

About

MET Petrus de Beer (viool), Stanislav Angelov (trekklavier) en Schalk Joubert (baskitaar)

Vivaldi het sy Vier seisoene in 1723 vir ’n strykorkes gekomponeer. Dié tydlose meesterstuk is saam met vier gedigte gepubliseer en daar word vermoed dat Vivaldi self die verse geskryf het. Nou het hierdie driestuks musikante die Vivaldi-werk op ’n unieke manier verwerk, sonder die bystand van ’n orkes. Die sonnette is spesiaal deur dr. Dawid de Villiers uit Italiaans in Afrikaans vertaal.

Afrikaans en Engels • Gesin • 65 min.

More Info

Venue

Social


Vier seisoene deur Antonio Vivaldi - Cancelled