Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Vrou na God se Hart - 2024 Onbeperk Vroue Konferensie

Vrou na God se Hart - 2024 Onbeperk Vroue Konferensie

Vrou na God se Hart - 2024 Onbeperk Vroue Konferensie

20 Apr 2024 09:00

About

Die doel van Woord en Lewe se 2024 Vroue Konferensie is om ons moderne vrou te inspireer, bemoedig en bedien om ONBEPERK in Gees, Siel en Liggaam elke geleentheid aan te gryp en met passie uit te leef. Ons sprekers vir hierdie geleentheid sluit in Lindie Strydom, Susan Coetzer en Sharali Barnard.

Venue


Vrou na God se Hart - 2024 Onbeperk Vroue Konferensie

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…