Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Krismis van Map Jacobs

Krismis van Map Jacobs

About

‘n Gevreesde bendeleier word na sewe jaar op parool uit die tronk vrygelaat. Almal wonder nou of Map verander het en of hy steeds die ou Map is. Die drama speel af na die gedwonge verskuiwings uit die Kaap na die Vlakte. Dit kyk na die invloed wat sosiale en maatskaplike euwels op die gemeenskap het en gee ‘n blik op die leefwyse van die ontworteldes, hulle lief en leed en die desperate hunkering na ‘n beter bestaan.

Krismis van Map Jacobs tas aan sosiale kwessies soos werkloosheid en armoede wat hedendaags nog steeds van belang is asook die soeke na identiteit en vergifnis. Krismis van Map Jacobs fokus ook op die letsels wat Apartheid op die Kaapse Bruin gemeenskap gelaat het.


Duration: 90Min

Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue

Artscape, Theatre, Cape Town  Location on Google Maps

Social


Choose your preferred date.

May 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 29
 30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…