Planning your next event? Click here to list your event now!

VEELHOEK

About

Jana Cilliers tree in gesprek met Barnard Gilliland, haar neef wat 60 jaar gelede op 24 gesterf het. Ná sy dood verskyn sy debuutbundel Veelhoek waarin die vers “Skipbreukelinge” met sy refrein “en waar ek my voet wil sit, is water” die vertrekpunt word van hul gesprek binne die konteks van teater. Gilliland se rou en eerlike uitroep na die sin van die lewe skakel met Cilliers se hunkering na iets soortgelyks. As ouerwordende aktrise besin sy oor haar eie sterflikheid en veelhoekige bestaan hier op aarde, en ook oor ’n versoening verby tyd wat moontlik opgesluit lê in die mens se bereidwilligheid om op te hou lewe. Binne neef en niggie se bloedlyn word ewewig as tuiskoms bewerkstellig.


’n Ko-produksie van KKNK, Vrystaat Kunstefees, Momentum Beleggings Aardklop en Suidoosterfees; moontlik gemaak deur NATi
Met Jana Cilliers en Ludwig Binge
Skrywer: Jana Cilliers
Regie en ontwerp: Marthinus Basson
Produksiebestuur: Anna Davel
Beligtingsontwerp en verhoogbestuur: Nicolaas de Jongh
Vervaardiger: KKNK

Jana Cilliers enters into a conversation with Barnard Gilliland, her cousin who died 60 years ago at age 24. His poetry collection Veelhoek was published shortly after his death. The haunting refrain, “wherever I set my foot, there is water” in his poem “Skipbreukelinge”, serves as a departure point for the theatrical conversation taking place. Gilliland’s desperate yearning for the meaning of life corresponds with Cilliers’s search for something similar as she contemplates her own mortality and the promise of equilibrium that lies in the willingness to stop living.

Duration:60 min; No Interval

Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue

Social


Choose your preferred date.

January 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…