Planning your next event? Click here to list your event now!
‘n Skreeusnaakse en aangrypende komedie oor hoe om sentimentele waarde in harde kontant te omskep. Haley het skuld. Sy besluit om die goed wat haar eks-boyfriends agtergelos het, te verpand. Maar hoeveel moet sy vra vir elke item? En kan haar ervaring van die verhouding ook by die prys ingereken word?
Genre: Comedy
Director: Walter Strydom