Planning your next event? Click here to list your event now!

Elvis Blue

Elvis Blue

About

Afrikaanse Ikoon, Besigheidsman, Finominale Musikant en Liedjieskrywer, noem hom wat jy wil! Elvis Blue is ‘n gesogte Musikant in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf wat harte van jonk tot oud verower, Nationaal sowel as Internationaal. Met ‘n betowerende dog komiese en unieke styl vermaak hy vele gehore landswyd. Van toeka se musiek tot nou sit Elvis Blue sy eie kleur en geur aan liedjies wat mense laat skaterlag en saam sing. Met ‘n intieme betrekking vertel Elvis Blue stories wat jou op ‘n reis neem en selfs weer laat droom.

Dit alles terwyl hy toekennings soos Tempo’s, SAMA’S & Ghoema’s inryg. ‘n Aand saam met Elvis Blue is altyd gevul met treffers wat die hartsnare roer, die hande laat klap en die siel weer laat droom.

Phenomenal musician and songwriter, Businessman, local hero, call him what you wish! Elvis Bluewith his unique blend of charisma and authenticity will inspire an audience to dream again. With multiple platinum and gold selling albums and a long list of top 10 radio hits, Elvis Blue is reckoned to be one of the most successful artists in South Africa, a rare breed. He straddles both English and Afrikaans Music Genres with ease and relevance. Elvis’s shows are known for not only the perfect blend of well-known original hits and new music, but also for his comical and often whimsical story telling that sweeps audiences along in a journey that is both personal and entertaining.

Kom geniet die vertoning as deel van Drostdy Teater se Winterfeesprogram! Ons gaan die kaggel in ons “Upstage Lounge” aansteek, die gaste bederf met heerlike tuisgemaakte etes en natuurlik ‘n glas wyn! Ons het onlangs wonderlike nuwe onderdak ruimtes bygevoeg by die teater om te verseker dat ons tydens die reënerige, koue dae wat voorlê ook ‘n warm, droeë en huislike atmosfeer vir ons gehore en kunstenaars kan bied. ‘n Heerlike Wintergereg met ‘n glas pas-rooiwyn is hierby ingesluit.

Dinner from 18:00
Show at 20:15

More Info

Venue

Social


Elvis Blue

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…