https://indd.adobe.com/view/44881fe1-a619-4723-8023-75986d4bdf2f/ Meer oor ATKV-Tjokkertoneel https://atkv.org.za/neem-deel/kultuurprojekte/tjokkertoneel/" /> https://indd.adobe.com/view/44881fe1-a619-4723-8023-75986d4bdf2f/ Meer oor ATKV-Tjokkertoneel https://atkv.org.za/neem-deel/kultuurprojekte/tjokkertoneel/" />

Planning your next event? Click here to list your event now!

ATKV-Tjokkertoneel Wes-Kaap-streeksfees

ATKV-Tjokkertoneel Wes-Kaap-streeksfees

ATKV-Tjokkertoneel Wes-Kaap-streeksfees

12, 13 and 14 August 2024

About

VIER SIMBIOTIES FEES IN DIE WES-KAAP

Belê in die toekoms van teater deur die jong talent in die Wes-Kaap te ondersteun by die Baxter Pam Golding-teater in Rondebosch vanaf 12 tot 14 Augustus 2024.

Lees die program hier vir meer besonderhede:

https://indd.adobe.com/view/44881fe1-a619-4723-8023-75986d4bdf2f/

Meer oor ATKV-Tjokkertoneel https://atkv.org.za/neem-deel/kultuurprojekte/tjokkertoneel/

Die doel van die ATKV-Tjokkertoneel is die skep van ’n nasionale platform vir talentontwikkeling ter viering en opbou van laerskoolkinders deur toneelontwikkeling, gehoorontwikkeling en blootstelling aan goeie literatuur aan te moedig. Met ATKV-Tjokkertoneel word laerskole aangemoedig om die kinders bloot te stel aan teaterkuns en drama deur middel van mini-tonele.

Hierdie projek vind landwyd plaas deur die aanbied van streeksfeeste in Suid-Afrika en spog met ’n nasionale feesfinaal enig in sy soort waar die bestes van die bestes gekroon word.

More Info

Venue

Social


Choose your preferred date.

September 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 26
 27
 28
 29
 30
 31
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6